Markte hou van "slegte" nuus

Loading player...
Nerina Visser, ETF-strateeg en -adviseur by etfSA, gesels oor die markte, Absa se handelsverklaring, en Lesaka Technologies wat Bank Zero oorneem.
27 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min