“The Big Beautiful Bill” - waaroor die bohaai?

Loading player...
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group, verduidelik wat die wet behels en waarom dit so belangrik is.
30 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min