Sun International en Peermont se paaie skei oor Mededingingsowerhede te lank sloer

Loading player...
Sun International het die R7 miljard-ooreenkoms om Peermont oor te neem gekanselleer. Norman Basthdaw, finansiële hoof van Sun International, verduidelik hoekom hulle onttrek het.
2 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min