Daar is ‘n merkbare verbetering in ons hawes

Loading player...
Jacob van Rensburg, hoof van navorsing en ontwikkeling by die Southern African Association of Freight Forwarders (Saaff), verduidelik wat tot die verbetering in die hawens gelei het.
3 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min