Die besit van die Reserwebank bly in die nuus

Loading player...
Die wetsontwerp wat voorstel dat die staat die enigste eienaar van die Reserwebank moet wees, is weer op die tafel. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik hoe die huidige eienaarskapstruktuur werk en wat die moontlike gevolge van so ’n verandering kan wees.
3 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min