As die regering wette moet verander, kan dit twee jaar vat voor ons Starlink hier kan gebruik

Loading player...
Die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, verduidelik hoe wetgewing moet verander voordat Starlink in Suid-Afrika beskikbaar kan wees.
3 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min