Markte sonder rigting met Amerika wat vakansie hou

Loading player...
Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte en koperpryse.
4 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min