Ken jou feite voor jy oorsee belê

Loading player...
Karel de Waal, portefeuljebestuurder by PSG Wealth Paarl, bespreek buitelandse beleggings.
8 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min