Eskom voeg nog opwekvermoë tot die netwerk

Loading player...
Eric Shunmagum, hoofbestuurder in die kantoor van die hoof vir opwekking by Eskom, bespreek Eskom se opwekkingsvermoë.
11 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min