Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur, en Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste, albei van Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
11 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min