Wanneer jy aftree, maak jy een van jou grootste finansiële besluite. Kry dit reg

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe beleggers tussen gewaarborgde lewensannuïteite en/of lewende annuïteite moet kies.
15 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min