Richemont stoom net voort

Loading player...
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor Prosus, Naspers en British American Tobacco (BAT) se nuwe rekordvlakke. Hy deel ook insig in Richemont se prestasie en bespreek die moontlike impak van die VSA se nuwe invoertariewe op die Suid-Afrikaanse ekonomie.
16 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min