FlySafair- vlieëniers kry groen lig om te staak

Loading player...
Kirby Gordon, bemarkingshoof van FlySafair, gesels oor die verhouding tussen vlieëniers en die lugredery, hoe ernstig die ontwrigtings sal wees indien daar ’n staking plaasvind, en sê dat hulle vol vertroue is dat daar binnekort 'n ooreenkoms bereik sal word.
17 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min