Is die rand werklik 50% swakker as wat dit moet wees?

Loading player...
Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank, gee sy insig oor die Big Mac-indeks wat aantoon dat die rand 50% onderwaardeer is.
17 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min