Lewensversekeraars oorweldig in kliënte-ervaring; lojaliteit bly ’n uitdaging

Loading player...
Navorsing deur die Universiteit van Pretoria wys dat talle Suid-Afrikaners tevrede is met hul lewensversekeraars. Prof. Adré Schreuder, hoof van klante-ervaring aan die universiteit, verduidelik wat dié hoë tevredenheid dryf.
18 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min