Verdien stakende FlySafair-vlieëniers werklik R150 000+ per maand?

Loading player...
Kirby Gordon, bemarkingshoof van FlySafair, en Helgard Cronjé, adjunkhoofsekretaris van die openbare bedryf by Solidariteit, bespreek die vergoeding van FlySafair-vlieëniers en die onderhandelinge rondom die staking.
21 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min