MAS-aandeelhouer baie ontevrede oor Hyprop-aanbod

Loading player...
Martin Slabbert, uitvoerende hoof van Prime Kapital, gesels oor waarom hulle ontevrede is met Hyprop se aanbod.
21 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min