Ibex verkoop (uiteindelik) sy 28%-belang in Pepkor

Loading player...
Jean-Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management, deel sy insigte oor Ibex se verkoop van sy belang in Pepkor.
22 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min