Die jagbedryf skiet reguit in die hart van die ekonomie

Loading player...
Prof Peet van der Merwe van die Noordwes-Universiteit (NWU) bespreek hulle navorsing oor die jagbedryf in Suid-Afrika.
22 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min