Ná 15 jaar is die regering skielik haastig met Aarto

Loading player...
Cornelia van Niekerk van Fines4U gesels oor die wet op Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortreedings (Aarto).
23 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min