Die JSE sak terug van sy rekordvlakke, maar die rand klou aan gister se vlakke

Loading player...
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur, etfSA, bespreek die JSE se 100 000 hoogtepunt gister, die mynbou-indeks, onsekerheid in die markte.
24 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min