Tinus drink koffie met Emile du Plessis van Standard Bank

Loading player...
Emile du Plessis, hoof van ekonomiese insig en gedragsekonomie by Standard Bank, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en sy stokperdjies.
24 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min