Wie en wat is Portfolium?

Loading player...
Charl Swart, besturende direkteur van Portfolium, gesels oor die agtergrond van Portfolium en hoe dit gegroei het tot waar dit vandag is.
28 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min