Kumba verdien steeds R7 miljard wins ten spyte van Transnet, swak ertspryse

Loading player...
Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba, bespreek die groep se finansiële resultate.
29 Jul 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min