Dié lande in die wêreld het kripto omhels

Loading player...
Carel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, gesels oor lande met die hoogste kriptogeldeenheid-aanvaardingsyfers.
30 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min