Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium, beantwoord luisteraars se vrae oor sake wat hul sakke raak.
1 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min