SA staal hom vir die impak van die Trump-tariewe

Loading player...
Kaamil Alli – ministeriële woordvoerder, departement van handel, nywerheid en mededinging & Siegfried Lokotsch – besturende direkteur, Jendamark Automation & Francois Baird – stigter, FairPlay.
4 Aug 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min