Só kombineer jy aktiewe en passiewe strategieë in ’n portefeulje

Loading player...
Chrisley Botha, welvaartbestuurder by PSG Wealth, verduidelik hoe om aktiewe en passiewe strategieë in ’n portefeulje te kombineer.
5 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min