Nuwe lisensiehouer wil aanleg vir radioaktiewe afval by Vaalputs opgradeer

Loading player...
Alan Carolissen, bedryfshoof van die bestuur van radioaktiewe afval by die Nasionale Instituut vir die Berging van Radioaktiewe Afval (NRWDI), gesels oor die Vaalputs-fasiliteit en wat die regering se opgradering behels.
6 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min