Hoe kry regstreekse bemarkers jou inligting in die hande?

Loading player...
Alison Tilley, lid van die Inligtingsreguleerder, gesels oor hoe bemarkers jou inligting in die hande kry.
6 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min