Lunch Punch: Dani Villé oor 'Ek Verkies Musiek'

Loading player...
Dani Villé het al die pad van die Kaap af kom kuier om oor haar nuwe enkelsnit 'Ek Verkies Musiek' te gesels. Sy bederf ons ook met iets 'live'.
7 Aug Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min