Kos ’n gediversifiseerde portefeulje jou geld met kommoditeitsaandele wat die hele beurs opjaag?

Loading player...
Deon Goosen, portefeuljebestuurder by Nedbank Private Wealth, gesels oor die belangrikheid van inkomste in gediversifiseerde portefeuljes en waar daar dalk nou ander beleggingsgeleenthede is.
7 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min