Kontant in ’n Dior-sak: Binne die IDT-hoof se skokkende omkoopaanbod

Loading player...
Pieter-Louis Myburgh, ondersoekende joernalis by Daily Maverick, gesels oor hoe hy op hierdie storie afgekom het en hoe lank hy dit al ondersoek. Hy gee ook ’n breë opsomming van die verband tussen Tebogo Malaka en Collen Mashawana, geldwassery met eiendom, asook die video waarin Malaka hom probeer omkoop.
11 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min