Homechoice se omdraaiplan werp vrugte af

Loading player...
HomeChoice het vandag tussentydse winssyfers bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Chris de Wit, bespreek die resultate.
12 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min