Ontmoet die Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar

Loading player...
André Kritzinger, eienaar van Tulpieskraal Boerdery, gesels oor sy toekenning, bedrywighede en toekomsplanne.
12 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min