Nedbank koop IKhokha vir R1,6 miljard

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek vandag se sterk vertoning op die beurs en Nedbank se oorname van ’n fintech-maatskappy.
13 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min