Neville D & Benescke van Die Real Brekfis (06:00-09:00) het vanoggend met Jo Black gesels oor sy splinternuwe weergawe van Ek sal nie bang wees nie – oorspronklik deur Jo Niemand 14 jaar gelede vrygestel. 💿 Mag dit jou herinner: Jy kán vreesloos leef! #Inspirasie #Motivering #DieRealBrekfis #RadioTygerberg #JoBlack #NoFear…
What a privilege! Benescke from The Real Brekfis (06:00-09:00) spoke with Grammy Award–winner worship leader, Matt Redman ahead of his visit to South Africa 🇿🇦 on 11 & 12 September. He shared his heart for worship, the stories behind some of his most loved songs, and what he’s most excited…
Dr. Danelo du Plessis, ’n uroloog en dosent by Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch, het in Augustus 2025 geskiedenis gemaak toe hy die eerste robot-geassisteerde nierdonor-operasie in Suid-Afrika uitgevoer het. Hy het die storie vertel vir die Real Brekfis-span met Neville, Benescke en Francois. #makinghistory #inspirational #motivational #dierealbrekfis #radiotygerberg
In verlede jaar was ons geskok toe ons lees dat 200 mense in 6 dae op die Kaapse vlakte vermoor is. Vir te lank het niemand niks gedoen nie. Op 1 November gebeur iets geskiedkundig. Vir die eerste keer ooit gaan 30,000 mans in die Athlone stadion vergader vir die…
Rebekka Botha van Stellenbosch, mamma van 1-jarige Sion, getuig van ’n wonderwerk! By sy geboorte was daar geen hartklop nie en dokters het 45 minute lank probeer resusiteer… maar God het ingegryp. #inspirasie #motivering #dierealbrekfis #wonderwerke
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.