Jy moet baie lees, en nie net waarvan jy hou nie

Loading player...
Izaak Odendaal, hoofbeleggingstrateeg by Old Mutual Wealth, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
14 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min