Markte kyk na Trump en Putin

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die markte se reaksie op die ontmoeting tussen Putin en Trump, asook die verwagting rondom volgende week se inflasie aankondiging.
15 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min