Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal en Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
15 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min