Absa skop stof in Nedbank en Standard Bank se oë

Loading player...
Absa Bank het vandag winssyfers bekend gemaak en die groep het sy wesensverdienste vir die eerste ses maande van die jaar met 17% opgestoot. Die finansiële direkteur Deon Raju, bespreek die resulatate en die atmosfeer by Absa na direksie skuiwe.
18 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min