Die rand-manipulasiesaak nou in die Konstitusionele Hof

Loading player...
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, bespreek die rand-manipulasiesaak wat tans in die Konstitusionele Hof is.
19 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min