SA kry sy eerste ondergrondse goudmyn in 15 jaar!

Loading player...
Rudi Deysel, uitvoerende hoof van West Wits Mining, gesels oor die agtergrond van die projek, die regulatoriese proses, hul planne, en wanneer hulle die eerste fynons verwag.
21 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min