Onttrekkings uit uittree-annuïteite op 14-jaar laagtepunt

Loading player...
Jaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, gesels oor onttrekkings uit uittree-annuïteite.
22 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min