Transnet gee groen lig aan 11 private operateurs om sy spoorlyne te gebruik

Loading player...
James Holley, uitvoerende hoof van Traxtion, verduidelik waarom hulle nie aansoek gedoen het om Transnet se spoorlyne te gebruik nie, en deel sy insigte oor hierdie stap deur Transnet en die regering.
25 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min