Trump knor weer vir die Fed

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Donald Trump se afdanking van Fed-goewerneur Lisa Cook, en oor Old Mutual en Motus se aandeelpryse.
26 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min