JSE ry wipplank te midde van internasionale onsekerheid

Loading player...
Dr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor die plaaslike beurs en die SA Poskantoor wat pakkiedienste na die VSA beëindig.
29 Aug 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min