"Die dag toe ek nie meer wou leef nie" Rosie Kotze deel haar getuienis.

Loading player...
Wat doen jy as jou geliefde vasgevang is in verslwaing se kloue? Rosie Kotze deel haar getuienis oor haar man se uitdaging met alkoholisme en haar boek "Pienk Pienker Pienkste - ñ storie van onbeskryflike genade"
28 Aug 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe plant ons 'n muur van kerke?

#VreugdeJoy Sedert 2000 bou Harvesters Ministries kerke dwars oor die wêreld, Francois Rauch vertel ons meer.
30 Jul 2025 1 hr 09 min