Santam se oog nou op die buiteland

Loading player...
Santam het vandag sy winssyfers vir die eerste helfte van die jaar bekend gemaak. Die omset is 24% hoër en wesensverdienste het met 18% gestyg. Charisse Ras, hoofrisikobeampte van Santam, bespreek die resultate, hul uitbreidingsplanne in Brittanje, asook hul vooruitsigte vir die plaaslike mark.
1 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min