Swendelaars smous nou onwettige entstof vir bek-en-klouseer aan desperate boere

Loading player...
Dewald Olivier, uitvoerende hoof van Red Meat Industry Services (RMIS), gesels oor swendelaars wat onwettige entstowwe vir bek-en-klouseer aan boere verkoop.
2 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min